Radius: Off
Radius: km
Set radius for geolocation
Blikkies vol Liefde
titleName

Blikkies vol Liefde

Blikkies vol Liefde verwelkom elke een met vriendelike warm Hart. ‘n Teetuin waar jy lekker saam vriendinne kan kuier terwyl jou kinders hul self kan vermaak met speletjies, Klim & Kouter raam en self donkies wat hul kan voer.

Blikkies vol Liefde het ‘n heerlike geskenk winkel waar jy daardie spesiale geskenk kan koop vir daardie spesiale vriendin van jou.

Hulle doen ook spesiale geleenthede soos kinderpartytjies, kombuistee, ooievaars, pieknieks & troues.

Address

Address:

Helen Joseph & Loerie, Rustenburg

GPS:

-25.70226452160183, 27.225812754211574

Web:

-

Contact Owner

Opening Hours

Monday

09:00 - 17:00

Tuesday

09:00 - 17:00

Wednesday

09:00 - 17:00

Thursday

09:00 - 17:00

Friday

09:00 - 17:00

Saturday

10:00 - 13:00

Sunday

Closed

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *