Met meer as 35 jaar se ondervinding in die oogkundige bedryf het ons’n intense passie vir mense met visuele verwante behoeftes,en ‘n professionele benadering vir elke kliënt wat by ons praktyk instap.
Ons doen n volledige oogtoets, en ons maak gebruik van die jongste tegnologie.
Ons spesialiseer in pas en reseptering van kontak lense.
Ons hou ook ‘n wye verskeindenheid van rame van die wéreld se beste voorste handelsmerke.