Visie:

  • VASTRAP – waar elkeen tot sy volle potensiaal kan ontwikkel om met die nodige selfvertroue ‘n sinvolle bydrae in Suid-Afrika te lewer.

 

Missie:

  • Om uitnemende opvoeding en onderrig te verskaf deur professionele, goed-gekwalifiseerde, getroue, verantwoordelike, gemotiveerde, kreatiewe, toegewyde en simpatieke opvoerders.
  • Om ouer- en gemeenskapbetrokkenheid by die skool aan te moedig sodat almal mede-eienaarskap sal aanvaar.
  • Om standaarde vir leerders op akademiese-, sport- en kulturele terrein te verhoog asook leierskap te ontwikkel.
  • Om ‘n leer-vriendelik en kreatiewe omgewing en atmosfeer daar te stel waar elkeen gelukkig en veilig kan voel.
  • Om Christelike normes en waardes na te volg en uit te leef en respek vir ins mede-mens en liefde aan ons naaste te betoon.

 

 

Address

Address:

65 Unie street, Rustenburg

GPS:

-25.68528233669835, 27.232147721547335

Telephone:
Contact Owner