Loading…
  • Bediendes en Tuiniere: Baie mense het gewoonlik ‘n hand nodig by hul wonings soos bv om hul tuin, woning of besigheid skoon te maak.
  • Ons voorsien ook mense wat concrete, paving, verf, palisades kan opsit. Ons verskaf net die arbeiders nie die materiaal nie.
  • Arbeiders vir verhuisings. Ons het al verhuis met ons eie bakkie en arbeiders gesoek om ons meubels net op en af te laai dan kry ons arbeiders wat langs die pad staan. Mens weet nie altyd of hul betroubaar en eerlik is nie. Dit is waar ons inkom.
  • Ons het mense wat gekeur is hulle teken ‘n vorm by ons wat duidelik se hul mag nie drink, rook of enigiets neem wat nie aan hul behoort nie hul teken daarby.
  • Ons werkers is hardwerkend en betroubaar.
  • Elke klient kry n check list waar die arbeiders ge-score word tussen 1-10 die vorm vra ook vrae soos het die bediende of tuinier hard gewerk of gesit, asook hoe is hul kommunikasie en dink die klient hul is betroubaar.
  • Elke oggend voordat enige van my werkers uitgaan word daar n vergadering gehou en daar word aan hul verduidelik wat moet gedoen word.
  • Die arbeiders word afgelaai en weer opgetel hul werksure is 8 ure hul kry ook elkeen n kospakkie sodat die klient nie verantwoordelik is daarvoor nie.
  • Ons bediendes en tuiniere werk slegs in Rustenburg, Kroondal en Olifantsnek

Die Furniture Removal word gedoen in North West, Gauteng en Limpopo omdat ons ons eie trok verskaf en arbeiders.

Address

Address:

260 Beyers Naude, Rustenburg

GPS:

-25.68364809475614, 27.228379752390993

Telephone:
Web:

-

Contact Owner

Opening Hours

Monday

08:00 - 17:00

Tuesday

08:00 - 17:00

Wednesday

08:00 - 17:00

Thursday

08:00 - 17:00

Friday

08:00 - 17:00

Saturday

08:00 - 17:00

Sunday

Closed